Skoleplasings 2024 - Registreer so vroeg as moontlik


Episode Artwork
1.0x
0% played 00:00 00:00
Jun 13 2023 16 mins   1

Die aanlyn skoleregistrasieproses om gr. 1- en gr. 8-leerders vir die 2024-skooljaar te registreer, open op 15 Junie. Aansoeke sluit op 14 Julie in die skoolvakansie. Daarom word ouers aangemoedig om dit so gou as moontlik te doen en om ook gesertifiseerde afskrifte van die nodige dokumentasie by skool in te dien. Alana Bailey, hoof van Kultuursake by AfriForum, en Melanie Buys, hoof van ontwikkeling van die Skoleondersteuningsentrum, gesels in hierdie AfriPod-episode oor die registrasieproses. Besoek gerus www.skole.co.za vir wenke oor die registrasieproses of stuur ’n e-pos na [email protected] indien enige probleme ondervind word.


Aanbieder: Carina Bester

Vervaardiger: Chanté Kelder