Trump gooi die knuppel in die hoenderhok


Episode Artwork
1.0x
0% played 00:00 00:00
Feb 03 2025 18 mins   1
Donald Trump dreig om alle finansiering aan Suid-Afrika op te skort. Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, lewer hulle reaksies. Volg RSG Geldsake op Twitter