Podcast Addict
App
Podcast promotion
العربية (Arabic)
中文 (Chinese)
Hrvatski (Croatian)
Čeština (Czech)
Dansk (Danish)
Nederlands (Dutch)
English
Eesti (Estonian)
Suomi (Finnish)
Français (French)
Deutsch (German)
Ελληνικά (Greek)
עברית (Hebrew)
हिन्दी (Hindi)
Magyar (Hungarian)
Bahasa Indonesia (Indonesian)
Italiano (Italian)
日本語 (Japanese)
한국어 (Korean)
Norsk (Norwegian)
فارسی (Persian)
Polski (Polish)
Português (Portuguese)
Русский (Russian)
Español (Spanish)
Svenska (Swedish)
Українська (Ukrainian)
Maroela-onderhoude
By Maroela Media
Jun 15 2024
4
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
RSS feed
Share
Share
Copy RSS
Subscribe on Podcast Addict
Episodes
Reviews
You may also like
‘Plaasjapie’ se ‘konkelkoning’ sê oor trekpas, strategieë
Jun 15 2024
15 mins
Etienne de Villiers is as die kykNET-program Plaasjapie se “konkelkoning” gedoop en het danksy sy strategieë en veranderende bondgenootskappe opnuut bewys watter skaakspel nodig is wanneer dit by werklikheidsreekse van dié aard kom.
Plattelandse pret inspireer Richann se solo-debuut
Jun 14 2024
5 mins
Dié voormalige ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verklap ook hoe dit tans met sy eie liefdeslewe gaan.
Vyf minute finansies: Het eiendom nog beleggingswaarde?
Jun 13 2024
5 mins
Is dit tans beter om eiendom te koop of huur?
Gesonde gesinne: Hoe gemaak met my kind se onvanpaste sosiale gedrag?
Jun 13 2024
11 mins
Hoe maak ʼn mens met jou ouer kind of tiener se onvanpaste sosiale gedrag? Sy meen dis hier belangrik om jou kind te help om selfinsig te ontwikkel.
Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien
Jun 11 2024
7 mins
Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom.
Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong
Jun 07 2024
23 mins
“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.”
Emo Adams ‘gemaak om te vermaak’
Jun 07 2024
15 mins
“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.”
Gesonde gesinne: Is my kind stout of op ’n ontdekkingsreis?
Jun 07 2024
9 mins
Lourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het.
Passie, geloof dryf Appel se musieksukses
Jun 07 2024
19 mins
“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.”
Vyf minute finansies: ‘B’ is vir belê
Jun 06 2024
6 mins
Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie.
More Episodes
Loading...
Loading...
Loading...