Waarheen is jy op pad met jou tuisonderwys?
Nov 05 2022
20 mins
Draai jou kop van al die advies wat jy kry, en trek jou maag op ʼn knop van angstigheid?In hierdie potgooi gee ek vir jou 4 stappe om jou te help om vir julle gesin langtermyndoelwitte of ʼn eindbestemming met julle tuisonderwys te bepaal. Wanneer jy weet wat jou eintlike eindbestemming is, begin jou benoudheid bedaar, kan jy begin glimlag en ontspan, selfs al voel dit of jou tuiss