Nov 29 2023
71 mins
Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein wat kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag