RAYMOND LOMBARD MINISTRIES

May 18 2024
RAYMOND LOMBARD MINISTRIES Podcast artwork

'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard ( Daagliks vrygestel )

Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.

Kry jou leesprogram hier : https://raymondlombardbookstore.com/products/bybellees-program

'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel.