Ryk van Niekerk gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en Leanne Manas, bekroonde aanbieder van die SAUK, oor die vals advertensies waarin die identiteite van prominente mense gebruik word om die publiek te mislei. Volg RSG Geldsake op Twitter